Juan-Pierre, seun van Francois en Helena van Niekerk wat in die eg verbind is met Monique, dogter van Alan en Cynthia Lange van Carltonville is op 15 Februarie 2014 in die huwelik bevestig. Die egpaar vestig hulle in Ellisras.Almo, seun van Francois en Helena van Niekerk wat in die eg verbind is met Louise, dogter van Pieter en Esme Viljoen van Roodepoort op 14 Desember 2013. Die egpaar vestig hulle in Roodepoort.Leana dogter van Francois en Helena van Niekerk wat in die eg verbind is met Schalk, seun van Schalk en Salome du Toit van Upington op 21 September 2013. Die egpaar vestig hulle in Roodepoort.