Sport

HFM Verteenwoordig Limpopo by die SA’s

11 HFM Profiniale atlete

Twee van die groep van 21 atlete van HFM wat aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms op Polokwane deelgeneem het, het gekwalifiseer om Limpopo te verteenwoordig by die SA’s. Hulle is op die foto Petro Horn, Do/15 drie sprong,  en Brendan Vermaak, So/15 gewigstoot. Petro het ‘n afstand van 9,77m bereik (kwalifiserend: 9,70m) en Brendan ‘n afstand van 14,92m (kwalifiserend: 14,85m). Die SA’s word vanaf 26 tot 29 Maart in Polokwane aangebied.