Abraham Kriel Kinderhuis smslyn

NYLSTROOM – ‘n SMS lyn vir Abraham Kriel Kinderhuis is pas geregistreer.

Deur AKK na 35002 te sms kan u ‘n groot verskil in die lewens van AKK se 170 kinders maak. Elke SMS kos R3 en die Kinderhuis sal elke 3 maande die opbrengste daarvan ontvang. Kontak Gezina Lombard, Bemarker van AKK by gezina@esnet.co.za of 082 897 3877.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.