THABAZIMBI – Bosveld Akademie het twee nuwe onderwyseresse vir 2011 aangestel. Juffrou Josephine van der Watt gee klas vir die Graad 4 tot 6 leerlinge terwyl Juffrou Isette van As vir die kleuters klasgee.
Thabazimbi News l Nuus