Bosveld Posduifnuus

VICTORIA-WES – Nick Geldenhuys was die wenner van die Victoria-Wes wedvlug. Die wenspoed vir Ope 1 was 1043.1226 mpm en vir Ope 2 1050.0382 mpm.
Die volledige uitslae is as volg:
Ope 1
Nick Geldenhuys: 1,2,6,7,11,15,18
Grobler Hokke: 3,5,9,16,17,19,20,21
Johan Alers: 4,8,12,13,14,22,23
M&M Hokke: 10
Ope 2
Nick Geldenhuys: 1,2,4,11,15,20
Grobler Hokke: 3,6,9,10,17,22,23
Johan Alers: 12,14,16,19,24,25
M&M Hokke: 5,7,8,13,18,21