General

HFM Top-10 Akademiese presteerders – Eerste Kwartaal 2020

Die Top-10 akademiese presteerders van Hoërskool Frikkie Meyer is die afgelope week aangekondig.

Weens die Covid-19 inperking is dit onmoontlik om foto’s van die verskillende Grade te neem en word net die name gepubliseer.

Sterkte vir al die leerlinge wat nou op hulle tuisstudie moet staatmaak om onderrig te ontvang. Gelukkig kan hulle steeds staatmaak op die insette van HFM se leerkragte wat die leerlinge aan die gang hou met die WhatsApp groepe.