Besondere individuele prestasies deur HFM atlete
Hoërskool Frikkie Meyer se Interhuis Atletiekbyeenkoms wat Donderdag 17 Januarie aangebied is het vir opwindende individuele prestasies gesorg met sewe rekords wat ook die dag verbeter is.
Trofee wenners tydens die Interhuis Atletiekbyeenkoms van Hoërskool Frikkie Meyer 2019
Beste Junior Seun Baan: Lefoko Mokwena 200 m 26 sekondes
Beste Junior Seun Veld: Edward Terblanche Verspring 5 meter
Beste Junior Dogter Baan: Lene Lategan 200 m 31 sekondes
Beste Junior Dogter Veld: Lene Lategan Spiesgooi 30.54 m
Beste Senior Seun Baan: Junior Mkhabela 100m 11.3 sekonde
Beste Senior Seun Veld: Anrich Basson Diskus 49.52 m
Beste Senior Dogter Baan: Inneke Mulder 100m 14.1 sekonde
Beste Senior Dogter Veld: Ankebe Els Hoogspring 1.50 m
Beste Dogtersatleet van die dag: Lene Lategan Spiesgooi 30.54m
Beste Seunsatleet van die dag: Anrich Basson Diskus 49.52
Beste Enkelprestasie van die dag: Anrich Basson


Sewe nuwe rekords, almal velditems, is die dag verbeter.
Die atlete wat hiervoor gesorg het en die items is:
Chanel Fouché
Gewigstoot dogters o/14 – 10.84m
Chanel Fouché
Diskus dogters o/14 – 28.33m
Cara Pieterse
Diskus dogters o/15 – 27.66m
Anrich Basson
Diskus O/17 – 49.52m
Lené Lategan
Spiesgooi O/14 – 30.54m
Chané van den Berg
Spiesgooi O/16 – 33.25m
Jani Du Plessis
Spiesgooi O/19 35.14m