Eskom Power System Warning – Eskomkrag Stelsel-waarskuwing

KeyAlert:
Eskom Power System Alert Warning:
Possible Power Shedding Sunday, 17 June 2018, 17:00-21:00. The power system is severely constrained.
Should we experience further technical problems and the loss of an additional 600 MW, a load reduction is likely to be required. We urge all customers to please use electricity sparingly and efficiently.
Thank you for your co-operation.
Dringende waarskuwing:
Eskomkrag Stelsel Waarskuwing:
Moontlike Beurtkrag Sondag, 17 Junie 2018, 17:00-21:00. Die kragstelsel is onder groot druk.
Indiens verdere probleme en ‘n verlies van 600 MW ondervind word, sal beurtkrag die enigste  opsie wees om druk op die stelsel te verminder. All verbruikers word versoek om krag spaarsamig en effektief te gebruik.
Dankie vir die samewerking.