Eskom: Beurtkrag opgeskort

Eskom kraglyne 5

Die Thabazimbi Munisipaliteit het ‘n kennisgewing uitgestuur dat hulle ‘n verklaring van Eskom ontvang het dat die Eskom krag voorsiening gestabiliseer is en dat beurtkrag fase 1 en krag inperkings fases 1/2 vir Vrydag 15 Junie gekanselleer is.