HFM Afrikaanse departement toekennings

Me Francis Coetzee wat die trofee ontvang van Me Boshoff vir beste Graad 12 onderwyser in Afrikaans vir 2015.
Me Francis Coetzee wat die trofee ontvang van Me Boshoff vir beste Graad 12 onderwyser in Afrikaans vir 2015.

Op die fotos is die Afrikaanse departement van HFM wat die “best performing school” toekenning ontvang het.
Op die fotos is die Afrikaanse departement van HFM wat die “best performing school” toekenning ontvang het.

Hoërskool Frikkie Meyer ontvang die toekenning vir “best performing school” – in Afrikaans Huistaal. Dit was Internasionale Moedertaaldag toegeken deur PanSALB – Pan South African Language Board wat dié toekennings toegeken het.
Genomineerde skole was Pietersburg Hoërskool, Hoërskool Ben Viljoen en HFM. HFM kry ook die toekenning vir die beste Graad 12 leerders in Afrikaans vir 2016 opgelewer wat Marisna Frohlich, Leane du Plooy en Monique Lombard was.
Dit was nie die enigeste toekennings nie, HFM het nog ‘n toeknning ontvang waar Me Francis Coetzee vir beste Graad 12 onderwyser in Afr vir 2015 verwerf het.
FOTOS: ME A TROMP