Koedoeskop Krieket

34-LS Koedoeskop krieket
Vyf van laerskool Koedoeskop se krieketseuns het op 14 Augustus aan proewe deelgeneem by Laerskool Thabazimbi. Vier van die skool se krieketspelers het na die volgende rondte proewe, wat op 22 Augustus in Warmbad plaasvind, deurgedring. Hulle is op die foto agter: Gustav Grobler en voor van links:
Gerdro Grobler, Hanro Smit en Jonathan Leehman.