Top Stories

SA Kampioenskap uitblinkers:

14-Bosveld Akademie vb

Ockert Goosen, Seuns o/16, van Bosveld Akademie op Thabazimbihet tydens die BCVO SA 14-Bosveld Akademie Nicoletkampioenskappe ‘n eerste plek behaal vir 800m. Op die foto onder is Nicolet Trichardt Dogters o/7, ook van Bosveld Akademie wat eerste plek in die 60m, 80m, en 600m behaal het. Daarby het sy in laasgenoemde item vir ‘n nuwe rekord van 2min 15sekondes gesorg.