Wes Sultan en BEE doen dit weer

29-perd

Monica Willats en haar perd Wes Sultan het deegelneem aan’ n perdespringskou by Maple Ridge Equestrain Farm (The Cradle of Humankind) op Sondag 7 Julie 2013. Monica en Wes Sultan het ‘n tweede plek in die “90cm A2 Speed class” verwerf. Hier doen hulle een van hulle spronge.