SportLimpopo Kleure vir Gimnas October 22, 2012 - by kwevoel Gerda Volman, ‘n HFM leerling en gimnas student by Thabazimbi Gimnastiekklub, het in September haar Limpopo Kleure vir Dogters Vlak 2 in Artistiese Gimnastiek verwerf.