Saterdag was die laaste wedvlug van die seisoen gewees vanaf Strydenburg en met die wind en die reën was dit maar ‘n moeilike een gewees. Baie geluk aan Chris Stoop & seun van Rust wat die 2 jaaroud kamp Wedvlug en Ope wedvlug wen. Baie geluk aan Chris Stoop & seun wat dan ook die nuwe Unie kampioen van die 2011 seisoen is. Ook geluk aan Johan Olivier Van Rust wat die Langpad Kampioen is. Lyk my dit was net ” Rustenburg ” wat in die unie gevlieg het.
Uitslae 2 J/Oud kamp.
Wenspoed 1016 m.p.m.
- Chris Stoop&seun RPK: 1, 3: 12
- Jan Nel&seun BHPK: 2
- Neels Lourens RPK: 4
- Olivier Hokke RPK: 5
- Two Tanks RPK: 6, 7
- Schoombie Hokke RSWK: 8
- Graeme’s Loft MPK: 9
- Danie Potgieter BHPK: 10, 11
- Johan Jacobs MPK: 13
- Jan Venter RPK: 14
- Dewald Viljoen RSWK: 15
- Eagle Flight BTS: 16
- Grobler Hokke Bos: 17
- Joubert&Stander RPK: 18
- Theo Verkerk BHPK: 19
- Koning Lodewyk”s BTS: 20
Ope:
Wenspoed 1010 m.p.m.
- Chris Stoop&seun RPK: 1, 9
- Silverado Hokke RSWK: 2, 4, 17, 18
- Koning Lodewyk’s BTS: 3
- Olivier Hokke RPK: 5, 6, 16
- Graeme’s Loft MPK: 7, 12
- Two Tanks RPK: 8
- Leon v Rensburg RSWK: 10
- Nico Venter MPK: 11
- Neels Lourens RPK: 13
- Jan Venter RPK: 14
- Schoombie Hokke RSWK: 15
- Nico vd Westhuizen TBZ: 19
- Pieter Botha RSWK: 20
