Kersboodskap VLU Strewe
Aan al die lede van Vlu Strewe tak wil ek ‘n geseënde Kerstyd toewens.
Mag jy in hierdie Kerstyd die Jesus liefde en vrede ervaar. Onthou tog dat elke haar op jou kop getel is en jy kosbaar is in Jesus se oë. Luk 12: 6-7
Geniet elke oomblik saam met jou familie en vriende.
Sien jou in die nuwe 2011. Ilna Schutte, Voorsitter Strewe tak