VLU Thabazimbi Kersboodskappie
‘n Vlugtige boodskappie aan die redaksie van Die Kwêvoël en die gemeenskap van Thabazimbi en omgewing: Mag die Christusfees vanjaar besonders wees en mag die Nuwejaar alle voorspoed inhou. Aan alle nuwe lede: Ons sien uit daarna om u volgende jaar by ons vergaderings te ontmoet.
VLU Thabazimbi,
Pam Botha
Voorsitster