
THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se krieketspanne het baie goed gevaar hierdie seisoen.
Die 0/10 sowel as die tweede krieketspanne is as naaswenners in hulle onderskeie Ligawedstryde aangewys. Die 0/11 en die Eerste krieketspanne het as Ligawenners uit die stryd getree.

