Thaba Spesialiste Klub

Wedvlug vanaf Hopetown.

Hier in Thabazimbi met al sy Ysterberge rondom hom, bly ‘n beskeie duiwe boer. Soos Nico altyd sê,: “Hierdie is Leeu wêreld.” Die man wat ons hiervan praat se naam is Albert Vorster. Hy het hierdie naweek  ons ‘n les geleer deur die eerste vyf posisies in die ope 2 te vlieg en die tweede, derde en vierde plekke in die ope 1 te vlieg. Albert jy is ‘n ‘yster’.

Die volledige uitslae is as volg:

Ope 1
AD Erasmus & Seun: 1, 6, 13, 16, 19, 20, 24
Albert Vorster: 2, 3, 4, 7, 8, 17, 20, 28, 29
Joubie Lofts: 6, 21
Dup du Plessis: 9, 10, 11, 14, 15, 22, 27,
Frans Matthee: 12, 26
Tonie Heyneke: 18
N&B Oelofse: 23, 25, 30

Ope 2
Albert Vorster: 1, 2, 3, 4, 5, 11, 13, 19, 27
Dup du Plessis: 5, 6, 7, 12, 25, 26
Joubie Lofts: 9, 18
N&B Oelofse: 10, 16, 17, 23, 24, 29
AD Erasmus & Seun: 14, 15, 20, 21, 28
Tonie Heyneke: 22
Frans Matthee: 30

Klub Kampioen:
1. Albert Vorster: 686
2. AD Erasmus & Seun: 657
3. N&B Oelofse: 654
4. Tonie Heyneke: 572
5. Reyneke Hokke: 457
6. Dup du Plessis: 456
7. Joubie Lofts: 312
8. Frans Matthee: 266