Die naweek se wedvlug was vanaf Hopetown gewees en met ‘n ligte suidweste wind van agter het die duiwe redelik vinnig by hulle hokke uit gekom. Ongelukkig het Thabazimbi en Bosveld hierdie naweek aan die agterspeen gesuig.
Baie geluk aan E.B.Joubert van Rustenburg en Carike Gloy van Mooinooi wat die Ope 1 en Ope 2 Wedvlugte wen, Carike is nog ‘n nuwe Duiwe boer en sy skop stof in die ou manne se gesigte, wel gedaan. Onthou hierdie naweek is dit die Derby wedvlug vanaf Hopetown, gooi maar die “moeties”.
Uitslae:
Ope1
Wenspoed: 1369 m.p.m
E.B.Joubert RPK: 1
True Blue A BRT: 2
Don&Jeremy Jacobs RSWK: 3
Eagle Flight C BRT: 4
Louwtjie Fourie D BRT: 5, 10, 15 16
Entres Pirates Mooinooi: 6
Uitkyk Hokke B WPK: 7
Pieter Botha RSWK: 8
George Verwey B BRT: 9
Grobler Hokke A BOS: 11,12
Arend Hokke RSWK: 13
Jan Venter B RPK: 14
Kitty Gerber A BRT: 17
Engel Vlerke Mooinooi: 18
Nico Venter Mooinooi: 19
Eagle Flight A BRT: 20
Ope2
Wenspoed: 1355 m.p.m
Engel Vlerke Mooinooi:1
Going for Gold Mooinooi: 2
Kosmic Lofts A BRT 3
Oosies Bravehearts Mooinooi: 4
Chris Gloy Mooinooi: 5
Grobler Hokke B Bos: 6
Don&Jeremy Jacobs RSWK:7
Eagle Flight B BRT: 8
George Verwey A BRT: 9
Uitkyk Hokke B WPK: 10
Frans Gouws WPK: 11, 14
Pieter Botha RSWK: 12
Silverado Hokke A RSWK:13
E.B.Joubert B RPK: 15
Koedoe Hokke Mooinooi: 16
Johan Olivier A RPK: 17
TwoTanks B WPK: 18
Blou Bulle Hokke B RSWK: 19
Louwtjie Fourie C BRT: 20.
