Stoeiklub bring 6 medaljes huistoe
PRETORIA – Die Rhino Stoeiklub van Thabazimbi het op Saterdag 28 Februarie 2009 die Tuks Challenge te Pretoria gestoei.
Die stoeiers het almal beïndruk met hulle krag en tegniek en uit 8 inskrywings het die klub ses medaljes huis toe gebring.
Volgens die organiseer, Lisa Smit, lê daar groot dinge vir die klub in 2009 voor.
Vir verdere inligting, kontak Lisa by 082 729 8951.