Jukskei hou Noord Streek Bondedag vir Limpopo Juniors
NYLSTROOM – Die Bondedag vir Junior Juksei spelers sal op Saterdag 13 Oktober 2007 om 07:00 te Klerksdorp plaasvind. Die spanne word hiermee weer deurgegee as gevolg van ‘n paar onttrekkings. Meisies O/19A: Marnel Botha, Pertunia Mothoa, Mariaan Meyer en Ruzaan Kloppers (L). Meisies O/19B: Bianca van den Berg, Irene Rossouw, Chantelle van Jaarsveld en Hannelie Kotze (L) met Lenise Genis as reserwe. Die afrigter vir albei spanne is Daleen Kloppers en Bossie Liebenberg tree in as spanbestuurder vir al die meisiespanne. Meisies O/14A: Paula Kotze, Denelle de Meyer, Liza-Marie Geldenhuys en Hermien Naude (L). Meisies O/14B: Jaun-Marié Cawood, Bianca Claassens, Chantelle Pretorius (L) en Nicole Kotze met Anton Botha as afrigter vir die O/14’s. Meisies O/16: Michelle Clack, Phuti Mothapo, Amay du Randt, Magrette Cawood (L) en Prescious Maruma as reserwe en Nic Greyling as afrigter. Seuns O/16: Bertie Claassens, Christo Pretorius, Fanus Genis (L), Henry Venter en Andri Venter as reserwe met Fanus Genis as afrigter en Martiens Vermaak as spanbestuurder vir al die seunsspanne. Seuns O/19A: Gericke Doman, Willie Cawood, Theunis Le Grange en Francois van Zyl (L). Seuns O/19B: Nico Rossouw, Michal Landman, Martin Snyman en Dawid Naude (L) met James Eksteen as reserwe en Hendrik de Beer as afrigter van albei O/19 spanne. Seuns O/14A: Kobus Esterhuizen, Glaud Strauch, Werner Swanepoel en Custaf de Beer (L). Seuns O/14B: Benjamin Kruger, Evert Genis, Morne Venter en Theo Botha (L) met Stiaan de Nysschen as reserwe en Francois Geldenhuiz as afrigter van albei O/14 spanne. Op 20 Oktober 2007 vind die keuring vir die Noordstreek Kampioenskappe plaas te Polokwane waar nege spanne gekies sal word. Juniors keur om 08:00 en Senior spelers om 12:00. Kontak Bossie Liebenberg by 082 920 9070 vir verder navrae.