CommunityFeaturedGeneral

Internasionale Bewusmaking: Spesiale Onderwys (Special Education)

Met Spesiale Onderwys word daar gekyk na die behoeftes van die kind wat van ander verskil as gevolg van outisme, disleksie en dit wat bekend staan as ADHD en aandag-afleibaarheid, met of sonder hiperaktiwiteit.

Ouers van kinders sonder bogenoemde gestremdhede het binne perke die versekering dat hulle kinders by die res van die klas sal inskakel en deel in die aktiwiteite en gevestigde studiemetodes sal ontwikkel wat kan lei tot goeie slaagpunte. Hierdie kinders maak maats en word uitgenooi na aktiwiteite soos danse en naweek byeenkomste. Hulle word lede van sportspanne, organisasies en klubs.

Alhoewel dit nie dikwels gebeur nie, het jou kind dalk ander identifiseerbare verskille. Hulle mag langer neem om iets aan te leer, beide akademies en op sosiale vlak. Dit, ongeag uitsonderlike pogings, eindig as slegs ’n druppel in die emmer van wat van hulle eweknieë verwag word terwyl sosiale aanvaarding hulle ontwyk en hulle hul blootgestel aan pynlike vergelykings en frustrasies.

Die skool is nie meer die plek van pret en vervullende ervarings nie, maar word die teelaarde vir depressie en angs. Huiswerk ’n gevegsone tuis wat beide die ouer en kind as uiters uitputtend beleef.

’n Spesiale week om aan Spesiale Onderwys af te staan is te min, hierdie vereis ’n voltydse bewusmaking om hulle tuis in hul omstandighede te laat voel.

Daar is talle kinders wat as gevolg hiervan daagliks ’n stryd aanpak in ’n wêreld wat nie hulle gawes en talente raaksien nie. Diegene wat hulle in hierdie kinders se lewensruimte bevind moet bewus daarvan wees dat die speelveld nie vir almal op ’n gelyke vlak is nie.

Kinders wat anders optree is nie noodwendig vreemd of snaaks nie. Hulle beskik eenvoudig net oor gawes waaraan die gemeenskap nie genoeg waarde aanheg nie. Uiteindelik wil hulle ook maar net hê wat almal soek, naamlik om aanvaar te word.

Gaan Google gerus en leer meer oor hierdie spesifieke gestremdhede en besef hoe anders en tog spesiaal almal in ons samelewings is. Leer jou ‘normale’ kind om al sy maats, ook die met hierdie spesifieke gestremdhede, te aanvaar en ’n groot rol te speel in die ontwikkeling van hul sosiale vaardighede.

SPED (Special Education), Autism, Dyslexia, and ADHD (Attention Deficit Hyperactivity Disorder) awareness.

When you have a “regular” child, you feel reasonably assured that class participation and decent study habits will result in good grades. These kids have close friends. They get invited to participate in social things like dances and weekend gatherings. They make the teams, auditioned organisations and clubs.

But when you have a child with certain differences, this is often not the case. Learning may take longer, both academically and socially. Despite their tremendous efforts, results are often a fraction of their peers and social acceptance is fleeting, setting them up for painful comparisons and bitter frustration. Instead of a fun and fulfilling experience, school can become a breeding ground for depression and anxiety, and assignments a battle ground at home. It is exhausting for parent and child alike.

This is the week of SPED (Special Education), Autism, Dyslexia, and ADHD (Attention Deficit Hyperactivity Disorder) awareness.

For all the children who struggle every day to succeed in a world that does not recognize their gifts and talents, and for those who are walking beside them, please let this be a gentle reminder to be kind and accepting of ALL people.

Recognize that the “playing field” is not always a level surface.

Children who learn differently are not weird. They are merely gifted in ways that our society does not value enough. Yet they want what everyone else wants: To be accepted!

Bron: Aangepas by internet artikel – Slegs vir bewusmaking: Kontak professionele hulp indien jy meer inligting verlang