SPAAR OP MEDIESE FONDS EN PRIVAAT VOORSKRIFTE
Jy kwallifiseer op GEEN bybetaling op voorskifte omdat jou mediese fonds Medhof apteek aanbeveel het as ‘n voorkeur verskaffer.
ALLE MEDIESE FONDSE insluitende alle opsie van Discovery en NOU OOK POLMED!
Mediese fondse beveel slegs sekere apteke aan vir hulle lede, om hulle medikasie vir hulle te resepteer
MEDHOF APTEEK THABAZIMBI IS EEN VAN DAARDIE APTEKE wat deur jou fonds aanbeveel word
sodat jou fonds nie te vroeg uitgeput word nie, en sodat jy geen bybetalings het nie.
Voorkom dat jou Mediese Fonds te vroeg uitgeput raak en spaar op bybetalings op voorskrifte
Maak gebruik van die voordele wat Medhof jou bied
-
Kroniese medikasie word vooraf opgemaak – vermy die ry
-
Ingekontrakteer by meeste fondse – Geen bybetalings nie
-
Ons Sms jou, jy kom haal net
-
GRATIS AFLEWERING (5km Radius)
-
Pasient georienteerde, uitstekende privaat diens
-
Plaas jou bestelling op whatsapp, e-pos of per telefoon
-
Kliniek met ten volle gekwalifiseerde Suster
-
Discovery Vitality screening toetse
-
Gratis Gesondheids siftingstoetse
-
Kompeterende pryse met Supermark-besparings
-
Pensioenaris afslag
-
Klankgrens Gehoorkliniek vir al jou gehoor en gehoorapparaat benodighede
-
Unieke Baba en Kleuter Boutique
-
Bekende generiese parfume teen fraksie van die prys
Mediese Fonds terme en voorwaardes geld
ONS STAP DIE EKSTRA MYL – LAAT ONS VIR JOU SORG!
Medhof Apteek
Vanderbijlstraat 66 Thabazimbi – Tel: (014) 777 1287
Tye:
Maandag – Vrydag: 07:00 – 18:00
Saterdae: 08:00 – 18:00
Sondae en Publieke Vakansiedae: 08:00 – 13:00 & 16:00 – 18:00