Laerskool Thabazimbi het met ’n stewige klompie skoolbeginners vir 2019 weggespring met vyf Graad 1 klasse en vier Graad R klasse in die Tjokkerskool.
Miss Marlize Joubert is the new teacher for the English-medium class.
Die Graad 1-54 klassie van Juffrou Kayla Watson.
Die Graad 1-55 klassie van Juffrou Carien de Beer.
Die Graad 1-56 klassie van Juffrou Elna Massÿn.
Die Graad 1-57 klassie van Juffrou Melinda Doubell.
The Grade 1-58 class of Miss Marlize Joubert.
Juffrou Corlia Williams met haar Tjokkerskool Vis-klassie.
Miss Magda Benadé with her Tjokkerskool Olifant-class
Juffrou Joey du Plessis met haar Muis-klassie.
Juffrou Alta van Wyk met haar Vlinder-klassie.
Related