Die akademiese Top-10 presteerders van elke Graad van Hoërskool Frikkie Meyer vir die vorige kwartaal is aangewys.
Graad 12 Top-10 leerlinge (in volgorde van prestasie). Ananda Lategan – 89.67%, Marlie Snyman – 85.33%, Melanie Engelbrecht – 84.17%, Bernice Vermaak – 81.50%, saam in die 5de plek: Wessel Kruger – 80.50% en Zelmari Davel – 80.50%, Dirk Botha – 79.33%, saam in die 8ste plek: Karla De Beer – 79.00%, en Evana Joubert – 78.50% en 10de: Wilmari Prinsloo – 78.00%.
Saam met hulle op die foto is links: Martie Boshoff (adjunkhoof akademie) en Henco Smith (graadhoof). Regs: Mariaan Senekal (graadvoog) en Colin Campbell (hoof).
Graad 11 Top-10 leerlinge (in volgorde van prestasie). Christelle Brink – 87.00% (afwesig op foto), Rachel Van Zyl – 82.00%, Pieter Lamprecht – 79.67%, Jennie-Lee Bezuidenhout – 79.17%, Michaela Mulder – 77.50%. saam in die 6de plek: Charne Kramer – 77.17%, Chiara Iorio – 77.17% en Sonja Terblanche – 77.17%. Neil Bester – 74% en Francois Jooste – 73.67%.
Onderwysers saam op die foto: Links: Francis Coetzee (graadhoof) Regs: Martie Boshoff (adjunkhoof akademies) en Berna Kriel (graadvoog).
Graad 10 Top-10 leerlinge (in volgorde van prestasie). Mine Lategan – 91.17%, Hugo Van Niekerk – 89.67%, Dirco Slabbert – 86.83%, Lara Du Plessis – 85.83%, Teswell Cloete – 85.67%, Tjaart Pelser – 84.33%, Gerdie Du Plessis – 84.00%, Charlize Van Niekerk – 81.67%, Daneel Jacobs – 80.00% en Jani Du Plessis – 78.17%.
Die Onderwysers saam op die foto is links: Marlien Pieters (graadhoof) en regs: Ansa Snyman (graadvoog) en Martie Boshoff (adjunkhoof akademie).
Graad 9 Top-10 leerlinge (in volgorde van prestasie). Stiaan Joubert – 94.63%, Ruvé Blaauw – 93.63%, Kayla Van Der Merwe – 91.38%, Daniel Van Zyl – 90.63%, Jannicka Coetzee – 89.00% en saam in 6de plek: Cobus Marais – 87.63% en ZW Pienaar – 87.63%, Charlize Oberholzer – 87.38%, Roelien Van Dyk – 86.00% en Gustav Grobler – 85.50%.
Onderwysers aam op die foto is links: Danie Fouche (graadvoog) en Martie Boshoff (adjunkhoof akademie). Regs is Rentia Erasmus (graadhoof).
Graad 8 Top-10 leerlinge (in volgorde van prestasie: Mariska Coetzee – 95.00%, Mari Theunissen – 91.63%, Quinelle Blaauw – 91.38%, Robyn Le Roux – 89.13%, Ellen Swart – 86.50%, Gizelle Roach – 85.88%, Inneke Mulder – 85.63%, Adri Van Reenen – 85.25%, Janco Van Der Byl – 84.50% en Renier Grobler – 83%.
Onderwysers saam oop die foto links: Juanita Erasmus (graadvoog) en regs Martie Boshoff (akademiese hoof) en Margaret Jacobs (graadhoof).
Die Top-5 Akademie presteerders in elke graad is: Graad 12 – Ananda Lategan – 89.67%. Graad 11 – Christelle Brink – 87.00% (Afwesig). Graad 10 – Miné Lategan – 91.17%. Graad 9 – Stiaan Joubert – 94.63% en Graad 8 – Mariska Coetzee – 95.00%.
Onderwysers saam op die foto is links: Martie Boshoff (adjunkhoof akademie) en regs Colin Campbell (hoof).