Chris Chameleon by die KunsteGrot

chris-chameleon-2

Chris Chameleon tree op 4 November by die KunsteGrot op Thabazimbi op.
Bespreek sommer nou. Vir besprekings kontak asseblief vir Rita by 083 744 8559.

Chris Chameleon is bekend en baie gewild onder die KunsteGrot gangers. Moenie dit misloop nie.

Kaartjies kos R130 per persoon. Kom kuier gerus vanaf 18:30 saam voor die vertoning om 19:00 begin.