LS Thabazimbi Rugby Liga wenners

Baie geluk aan die volgende Rugbyspanne wat aangewys is as Ligawenners vir 2016: 0/9, 0/10, Tweedes en Eerstespan. Baie geluk ook aan die 0/11 en Derde span wat as naaswenners gekroon is.