Sport LS Thabazimbi Netbal Ligawenners June 17, 2016June 22, 2016 kwevoel Baie geluk aan ons 0/13 A Netbalspan wat aangewys is as die Ligawenners vir 2016. Baie sterkte aan hierdie span wat Vrydag 3 Junie op Tzaneen aan die Limpopo finale gaan deelneem het. Related