“Be that girl/guy” besoek Laerskool TBZ leerlinge

 

Jo Engelbrecht besig met sy praatjie met die seniors van Thabazimbi, maar eers vir 'n "selfie".
Jo Engelbrecht besig met sy praatjie met die seniors van Thabazimbi, maar eers vir ‘n “selfie”.

Jo Engelbrecht van BTG (Be that girl/guy) Everyday Heroes, het 6 Junie by Laerskool Thabazimbi met die gr 4 – 7 leerders kom praat.

Sy boodskap aan die leerders was om hulleself en almal rondom hulle positief te beïnvloed, te ondersteun en die waarde van ‘n goeie selfbeeld te besef .

Hy het hulle aangemoedig “to be that girl / that guy” wat ‘n verskil in ander se lewens maak.