Bergboegoe Vergadering

information-icon-md
THABAZIMBI – Die Bergboegoe Boomklub het vergadering gehou op 4 Februarie en daar is besluit om op die volgende datums voorlopig bymekaar te kom:
20 Februarie, 14 Maart, 16 April, 21 Mei, 18 Junie, 16 Julie (skoolvakansie), 20 Augustus, 17 September, 15 Oktober en 19 November 2016.
Vir die bymekaar kom plek moet die belangstellendes vir Ewald Botha kontak by 082 878 1275. Van die bymekaar kom plek gaan almal na Henk Brits se plaas toe ry.
Kleredrag vir die uitstappies langbroek, stap skoene, eie stoep, koelerboks, hoed en water. Na die wildstappie sal ons saam die dag geniet.
Vir meer inligting kontak Ewald Both 082 878 1275