Mimiekmeester besoek KunsteGrot – 2

John het so tussen deur die kuiery ook ‘n draai by die gaste gemaak. Op die foto bo is hy saam met Jenine Graham en Christine Venter en op die foto onder saam met Gary Graham en Maria van der Schoot.

Na afloop vna John Jacobs se Mimiekvertoning, het baie van die teatergangers van die geleentheid gebruik gemaak om verder gesellig om die tafel by Dewside Restaurant te kuier waar selfs net ‘n koppie warm sop tot die gesellige atmosfeer bygedra het. Op die foto is van die gaste wat die aand daar gekuier het vlnr: Jurie, Andries, Charmaine en Riekie.