HFM nuwe personeel

04-Nuwe onnies HFMHFM verwelkom die nuwe personeel vir 2015, hulle staan in geen spesifieke orde nie. Nelma Els van Rooyen (Afrikaans, Tegnologie en LO), Pieta van Huyssteen (Wiskunde, EBW en Tik), Liza Jacobs (Wiskunde en Wiskunde geletterdheid), Steyn van Loggerenberg (Geografie) en Pierre van Jaarsveld (Buite Kurrikulêre Organiseerder)