Dewside bak en brou met die kinders
Dewside Restaurant het tydens die Desembervakansie ‘n “Kids Club” aangebied. Daar is geverf, gebak, gebrou en gespeel. Dewside beplan om tydens elke vakansie so ‘n geleentheid aan te bied vir al die verveelde laerskoolkinders. Hou gerus Dewside se facebook bladsy dop vir meer inligting: www.facebook.com/Dewside