Netbalskeidsregter
Foto links:
Me C Kotze is ‘n SASN A-gegradeerde skeidsregter en is ‘n groot aanwins vir netbal. Limpopo uitvoerende bestuurder het haar gekoöpteer om op die skeidsregterspaneel te dien. Me Kotze bied ook die plaaslike teoretiese en praktiese skeidsregterskursusse aan. Skakel gerus Hoërskool Frikkie Meyer vir navrae.