Gesin van langasems

THABAZIMBI – Atletiek is in die bloed van die Van Niekerk-kinders van Thabazimbi. Op 15 Maart het Leana (nou Du Toit) goud verwerf in beide die 100m en 200m wedlope tydens die Sentraal Gauteng Atletiek kampioenskappe. Haar broers, die tweeling, Almo en Juan-Pierre het dieselfde dag aan die “Om die Dam”-wedloop deelgeneem ter voorbereiding van die Comrades Marathon. Dit was Juan-Pierre se 8ste en Almo se 10e “Om die Dam” waarmee Almo dan ook sy permanente nommer vir die wedloop verwerf het.

Almo en Juan-Pierre berei voor vir die Comrades met die die “Om die dam” byeenkoms.

13-vanniekerk 2 13-vanniekerk 2ling

13-vanniekerk leana Atletiek is in die bloed van die Van Niekerk-kinders van Thabazimbi. Op 15 Maart het Leana (nou Du Toit) goud verwerf in beide die 100m en 200m wedlope tydens die Sentraal Gauteng Atletiek kampioenskappe. Haar broers, die tweeling, Almo en Juan-Pierre het dieselfde dag aan die “Om die Dam”-wedloop deelgeneem ter voorbereiding van die Comrades Marathon. Dit was Juan-Pierre se 8ste en Almo se 10e “Om die Dam” waarmee Almo dan ook sy permanente nommer vir die wedloop verwerf het.