Solar stelsel vir alle boere
“Dié solar stelsel op Savanne Game Ranch in Rooibokkraal is ‘n absolute treffer”, so het Johnny aan Kwêvoël meegedeel. Hierdie solar stelsel is seker die eerste en grootste in hierdie gedeelte van die Bosveld met 252 panele, 4 inverters, 75 Kwa en ‘n volle 70m in lengte. Johnny gaan ‘n opening- en bekendstellingsdag hou op 12 April 2014 vir diegene wat belangstel en enige vrae het by Savanne Game Ranch in Rooibokkraal, Vir enige navrae of inligting, kontak gerus vir: Hannes 083 633 3367, Douw 083 643 2447 of Johnny 072 367 0230.