
House of Elegance in Steenbokstraat verwelkom hul nuwe stilis, Janet Pretorius. Op die foto is Lee-Ann Louw, Melinda Scheepers en Janet Pretorius. Hulle wens ook al hul kliënte ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige Nuwe Jaar. Skakel hulle gerus by 014 777 1057 of 082 891 2187.
Related