CommunitySinkplate afgeruk deur rukwind December 9, 2013 - by kwevoel ‘n Skielike rukwind op Sondagmiddag, 24 November, het heelwat sinkplate van die Gereformeerde Kerk in Frikkie Meyerstraat se dak afgeruk. Na beraming sal die skade ongeveer R100 000 beloop.