Van Wykskraal Gr 4 presteer by ATKV poësie skryf
Ankebe Els (links) het die derde plek sowel as die eerste plek verower met haar twee gedigte, terwyl Twana Nel (regs) ‘n tweede plek behaal het by die ATKV Gala geleentheid te Laerskool Thabazimbi. Ankebe stap ook weg met die trofee vir algehele eerste plek vir die Afdeling Graad 4 en 5 poësie skryf.