Speler van die Dag

42-Gerhard le Roux

Gerhard le Roux van Laerskool Thabazimbi het 19-21 September in die Streekspan vir Limpopo te Tzaneen, krieket gespeel. Hy is aangewys as die Speler van die Dag vir die o/11 span. Die span, wat uit verskillende skole saamgestel is, is ook as die Limpopowenners aangewys.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.