Motorfietsryers skenk groot

35-Roadhogs

Die Roadhogs motorfietsryers het vandeesmaand 16 sakke hondekos aan Thabazimbi Animal Rescue geskenk. Kontak Tania van TAR by 084 885 6487 indien jy ook ‘n skenking wil maak.