Community L/S Vanwykskraal skenk June 10, 2013 kwevoel Me Anna Venter en Dirk Coetzee het namens Laerskool van Wykskraal ‘n donasie aan Huis Tambotie oorhandig. Op die foto neem mnr Neels Kramer, van die bestuur van Huis Tambotie, die donasie in ontvangs. Related