CommunityTop Stories

Brian en Jackie van Klein Karoo fliek by L/S fliek-aand

15-Klein Karoo land

Bouwer Bosch (Brian) en Leandie du Randt (Jackie), twee van die akteurs in die fliek, Klein Karoo, het Woensdag as deel van die vertoning van die fliek as gaste van die KunsteGrot die vertoning bygewoon. Die film is onder die vaandel van die KunsteGrot, wat eersdaags sy deure in die nuwe teater gaan open, by Laerskool Thabazimbi op Woensdag en Donderdagaand vertoon.