Sport

Swemmer verbeter tye

Thaba Flyers het die naweek van 23-24 November aan die LP Kampioenskappe te Polokwane deelgeneem. Elke swemmer het sy tye drasties verbeter. Graag bedank hulle hul afrigter, Heleen Stevens wat als moontlik gemaak het. Op die foto vlnr: Wilmien, Anmarie, Afrigter Heleen, Nesta, Liandi en ZW.