Kleuters hou Sirkus

Die narre, sweefstok kunstenaars, towenaars en sirkusdiertjies van SmartBrain Kleuterskool het voor ‘n stampvol HFM skoolsaal die gehoor met hul oulike toertjies en rympies op Donderdagaand 27 September 2012 vermaak. Foto: Ronel Marais.