Honderd en een

Tannie Magriet Lubbe het op Sondag 30 September haar 101ste verjaarsdag saam met haar familie en vriende gevier. Sy spog met drie dogters, vyf kleinkinders en drie agterkleinkinders. Die gemeenskap wens haar geluk met hierdie pragtige mylpaal.