Talford Enterprises

Promosie artikel

 

Tarlford Enterprises bedank die gemeenskap vir hulle getroue ondersteuning vir die afgelope jaar sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. Ons hoop om julle nog baie jare te kan bedien. Wees verseker dat julle vir ons baie spesiaal is en dat julle op ons kan staat maak  om die BESTE diens te lewer.

Vlnr: Natalie Bossert (Rustenburg Tak), Desire Scheepers (Thabazimbi Tak), Jakobus Van der Merwe (Thabazimbi Tak), Henry Ford (Eienaar van Tarlford Enterprises Rustenburg & Thabazimbi)