THABAZIMBI – Twee atlete van Laerskool Thabazimbi is gekies tot die SA Atletiekspan wat vanaf 22-24 Maart te Durban gaan meeding.
Die skool is baie trots op Victor Potgieter (Gewigstoot S 0/13) en LC Nel (Hoogspring S 0/13).
Thabazimbi News l Nuus