Hoërskool Frikkie Meyer – Kersboodskap

Kerstyd is nie net ‘n feestyd nie, maar ook ‘n tyd van diepe dankbaarheid vir ‘n grootse geskenk wat soveel jare terug aan ons gegee is, naamlik Jesus Christus! Elkeen van ons moet hierdie Christusfees opnuut ons lewe in oënskou neem en ons optrede en lewensbeskouing rig op God die Vader, Seun en Heilige Gees.

Aan die einde van ‘n uiters suksesvolle 2010 kyk ons as Frikkies terug na ‘n jaar met baie hoogte- en min laagtepunte. Ons is besonder dankbaar teenoor ons Hemelse Vader wat ons hande gesterk het.

I thank the community of Thabazimbi for their continued loyal support and wish each and everyone a happy festive season filled with joy and love. May the love of our Heavenly Father be with us wherever we go and may we return safely.

Ek wens u almal ‘n Geseënde Kersfees toe en mag 2011 ‘n uiters voorspoedige jaar wees waar ons voortdurend God se liefde ervaar.

Vriendelike Frikkie-groete en God bless.

Colin Campbell – Hoof – Hoërskool Frikke Meyer